News

Vernuwing stu vooruitgang

Vir ‘n gesinsonderneming om langer as drie geslagte te oorleef, is nie speletjies nie. Mnr. Handri Conradie, sesde geslag op die plaas Koelfontein in die distrik Ceres vertel hoe hul boerdery deur vernuwing geslagte heen aan die gang bly.

VernuwingStuVooruitgang

Download pdf